Pioneer Besproeiings Groeipunt dag video reeks 2019 Inleiding

Tinus Havinga
Friday, 15 February 2019

Farmboek saam met Pioneer Seed South Africa bring vir jou 'n video reeks met waardevolle inligting oor aanvullende besproeiing en volle besproeiing. In die gesprek kyk ons na die doel van reeks. Maak seker jy mis nie die reeks nie! "Agronomiese navrae behoeftes aan te spreek met[sic] navorsing en data te versamel en dan deur te gee vir ons kliënte..." - Philip Fourie (Agronomist) "Ons probeer kyk, is die stande regte vir die genetika? - Philip Fourie (Agronomist) "Wat ons probeer simuleer is; watse opbrengste kan ons realiseer op verminderde water..." - Philip Fourie (Agronomist) "Ons laat die mielies deur sy hele groei siklus gaan en gaan dit met die hand oes, uitweeg, rye, koppe, pitte per ry tel en visiese goeie ontleding en data versamel om te kyk of is daar 'n voordeel." - Philip Fourie (Agronomist) "Ons het n tipe van 'n deklaag gesimuleer" - Philip Fourie (Agronomist) Sien video hier: https://www.youtube.com/watch?v=5MTERqeIF98&feature=youtu.be Die reeks is moontlik gemaak deur Nissan Morgan, FNB Business Banking, Pioneer Seed South Africa, Virbac South Africa & Farmboek