Media Titles

Kubota M108S - Balfour Hooidag





Description:

Ek het onlangs met Dieter van Kubota South Africa gepraat oor hulle M108S. Ek is regtig beïndruk met hierdie ding se diff-stelsel. En dan wat is 'n Swing-Shift? Hulle het ook 'n baie goeie aanbieding op die trekker.

Link: https://www.farmboek.com/BrowseBy/BrandProducts/Equipment/Tractors/kw__81_to_90/Kubota?utm_source=farmboek_videos&utm_medium=youtube&utm_campaign=Balfour_Hayday_Videos&utm_content=Kubota%20M108S