Media Titles

Pekans wat op jaar 3 dra - Opvolg, jaar 4





Description:

Ons het einde 2017 'n video gemaak van Pekans wat dra op jaar 3. Ons kyk hoe lyk hierdie bome op jaar 4. Ek het die ou video ingesit net om die geheue te verfris.

Link: https://www.loskopict.co.za/en/homepage/?utm_source=farmboek_videos&utm_medium=youtube&utm_campaign=Videos&utm_content=Pekans%20op%203%20jaar%20opvolg%20op%204