Media Titles

Bietjie pret! Ons ry Linhai en Polaris se ATV's - Nampo 2019





Description:

Linhai se T-Boss is eerste aan die beurt. 550cc, lekker groot sitplek, verstelbare stuurwiel en selfs plek vir jou koffie of selfs iets kouer. Polaris 570 Ranger is eintlik net die groter weergawe van die Linhai. Die 570 Ranger is outomaties - High range en Low range.

Link Polaris: https://www.polarissa.co.za/?utm_source=farmboek_videos&utm_medium=youtube&utm_campaign=Nampo_2019_Videos&utm_content=Linhai%20en%20Polaris

Link Linhai: https://linhaisa.co.za/?utm_source=farmboek_videos&utm_medium=youtube&utm_campaign=Nampo_2019_Videos&utm_content=Linhai%20en%20Polaris