Media Titles

Afrikaner Beeste by Nampo 2019





Description:

Ons het gedurende Nampo 2019 bietjie by die Afrikanerbeestelersgenootskap / Afrikaner Cattle Breeders' Society gekuier. Pierre-Andre vertel vir ons waarom die Afrikaner as 'n beesras so na aan sy hart lê.