Media Titles

Mnr Schoeman aan die woord by die UNCTAD





Description:

Mnr. Schoeman bespreek van die probleme wat ons in Suid-Afrika en Afrika ondervind in terme van koöperasies. Wat is jou gevoel? Werk koöperasies goed? Hoe kan koöperasies beter bestuur word om die sukses en lewensduur te verleng?