Media Titles

Pioneer Seed SA - Weeg-en-Wen 2019





Description:

Pioneer Seed South Africa se Weeg-en-Wen™ opbrengskompetisie het mielie-, soja- en sonneblomboere van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Hierdie kompetisie bied boere die geleentheid om innoverende produksiepraktyke te toets om sodoende die hoogste opbrengste te bewerkstellig.

Deelnemende graanboere ding in verskillende streekskategorieë mee om die verskeie mielie-, soja- en sonneblomtoekennings in te oes. Die inligting wat PIONEER® gedurende hierdie kompetisie insamel, is nog ’n manier waarop die maatskappy met kwekers saamwerk om navorsingsinisiatiewe te bevorder en om plase se opbrengs per hektaar te verbeter deur die aanplant van die regte produkte.

Inskrywings sluit op 31 Julie 2019