Media Titles

Presisie Boeredag 2019 - Hoe werk RTK Seine?





Description:

Ek gesels met Afgri Equipment op Presisie Boeredag 2019. Hulle vertel my meer oor JD link en hoe RTK seine werk. Jy kan permanent weet waar al jou toerusting is