Media Titles

AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 19 Junie 2019





Description:

AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 19 Junie 2019

Produsentprys vs Kleinhandelprys....hoekom die groot verskil???? 

Dr David Spies van die NWU - North-West University gesels die en volgende week oor verskeie faktore wat die Rooivleisbedryf in Suid-Afrika affekteer. 

Met trotse samewerking met Agriserve Commodities

Moet dit NIE misloop nie.

Vir meer inligting, besoek gerus www.amtrends.co.za