Media Titles

AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 10 Julie 2019





Description:

AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 10 Julie 2019

Die beplanningstydperk vir komende somergraan seisoen gaan baie beperk wees en moet produsente voorbereiding reeds begin doen.

Stoorlampryse word afwaarts verwag, als in die week se video.

Met trots geborg deur Agriserve Commodities

Vir meer inligting, besoek gerus www.amtrends.co.za