Media Titles

BOERbokpryse oppad op...





Description:

AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 28 Aug 2019

Bokpryse word verwag om op n hoër vlak te verhandel in komende maand terwyl die skaapbedryf steeds onder druk is.

Met trots geborg deur Agriserve Commodities. Kontak vir Henning Ellis by 082 569 4555 vir SAFEX en Vee verwante inligting.

Om vir slegs R199/m die verslae te ontvang en meer inligting besoek gerus www.amtrends.co.za.