Media Titles

Hidrostatiese Boord trekker - Nampo Kaap 2019





Description:

Kubota, net soos al die ander uitstallers, het baie moeite gedoen om hul stalletjie netjies te maak vir die mense. Een van die vele trekkers wat hulle hier het is 'n hydrostatiese boord trekker. Dieter vertel ons hoekom hydrostaties. #NampoKaap2019 #KubotaSA #MantisULV #farmboek