Agri News

Waak in die winter teen longsiektes by beeste

more on 20/06/2019 11:34:08 a.m.

Feed Image

In die rooivleisbedryf is longsiektes een van die grootste kontantvreters in die boerdery. Daarom is dit altyd beter om voorkomend op te tree, siektes reg te identifiseer en die regte behandeling toe te pas. Longkwale by beeste word hoofsaaklik deur respiratoriese virusse veroorsaak, wat die dier se asemhalingstelsel primêr beskadig. Bakterieë rig dan verdere skade […]

The post Waak in die winter teen longsiektes by beeste appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Daaglikse finansiële verslag: 20 Junie 2019

more on 20/06/2019 6:00:06 a.m.

Feed Image

Is aandele en markte jou hartklop? Luister dan na Frans en Christelle de Klerk se finansiële verslag op AgriOrbit. As tegniese analiste identifiseer hulle geleenthede en waarskuwings. Vir meer inligting klik hier.

The post Daaglikse finansiële verslag: 20 Junie 2019 appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Eet jou groente!

more on 19/06/2019 3:00:35 p.m.

Feed Image

Waarom is groentenavorsing so belangrik en wat gebeur deesdae op hierdie front?  Dit is van die vrae wat Lise Roberts in RSG Landbou van Woensdag aan dr Sonja Venter van die Landbounavorsingsraad stel. Luister nou na dié onderhoud. Lise praat ook met Danie Erasmus oor ’n skolekuddeprojek onder die vaandel van die PLAAS Landboujeugstiging, waaraan […]

The post Eet jou groente! appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

May 2019: Market overview

more on 19/06/2019 2:56:53 p.m.

Feed Image

Dr Frikkie Maré, academic departmental head of the Department of Agricultural Economics at the University of the Free State (UFS), provides a monthly market overview of the previous month’s agricultural markets. Maize market The cost of yellow maize increased sharply during May due to the higher international maize price which was further supported by the […]

The post May 2019: Market overview appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Van Nampo-hoogtepunte tot heerlike avokado’s

more on 19/06/2019 2:52:02 p.m.

Feed Image

Die afgelope Nampo Oesdag was weer ‘n hoogtepunt op die landboukalender, en derduisende besoekers en uitstallers het na Nampo Park net buite Bothaville gestroom om te kyk wat op vanjaar se spyskaart was. Plaas Media was ook daar en het van die hoogtepunte op kamera vasgevang. Dan is daar ‘n gesprek met Derek Donkin van […]

The post Van Nampo-hoogtepunte tot heerlike avokado’s appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Herstel in grondgesondheid krities vir landbou volhoubaarheid

more on 19/06/2019 2:46:33 p.m.

Feed Image

Die grondlewe van landbougrond in Suid-Afrika is in ʼn totale wanbalans ná jare se oningeligte toediening van landbouchemikalieë gekombineer met landboupraktyke wat, dikwels onwetend, grondgesondheid benadeel het. So sê Johan Habig, senior navorser in mikrobiologie by Microlife Research Centre. “Grondlewe speel ʼn deurslaggewend belangrike rol in grondgesondheid weens die legio funksies wat die verskillende grondorganismes […]

The post Herstel in grondgesondheid krities vir landbou volhoubaarheid appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Afname in landbou-BBP onder die vergrootglas

more on 19/06/2019 2:42:35 p.m.

Feed Image

Die landbousektor het onlangs kennis geneem van skokkende BBP-syfers van Statistiek Suid-Afrika. Landbou se bruto binnelandse produk het gedurende die eerste kwartaal van 2019 met ‘n massiewe 13,2% afgeneem. Dawie Maree van FNB Landbou kuier op 14 Junie 2019 in die Grootplaas-ateljee, en hy werp lig op die redes vir dié afname asook hoe die […]

The post Afname in landbou-BBP onder die vergrootglas appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Recovery of soil health crucial for agricultural sustainability

more on 19/06/2019 2:38:43 p.m.

Feed Image

The life of agricultural soil in South Africa is in a state of total imbalance after years of uninformed application of agricultural chemicals combined with practices that are, often unwittingly, detrimental to soil health. This is according to Johan Habig, senior researcher in microbiology at Microlife Research Centre. “Soil life plays a crucially important role […]

The post Recovery of soil health crucial for agricultural sustainability appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Corteva Agriscience and John Deere boost farmer productivity

more on 19/06/2019 2:15:44 p.m.

Feed Image

Corteva Agriscience and John Deere, the world’s largest manufacturer and supplier of equipment, recently held a three-day marketing collaboration where they presented their technology solutions and tools designed to deliver value to farmers and societies in Africa. “As the world population continues to grow, the technologies we are showcasing will be essential to meet the […]

The post Corteva Agriscience and John Deere boost farmer productivity appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.

Western Cape teachers explore careers in agriculture

more on 19/06/2019 2:10:59 p.m.

Feed Image

Close to 100 teachers throughout South Africa’s Western Cape province, attended the Teachers’ Recognition Lunch on 6 June 2019 in Stellenbosch, hosted by PMA Southern Africa and the faculty of AgriSciences at Stellenbosch University (SU). The Teachers’ Recognition Lunch forms part of the local Center for Growing Talent (CGT) by PMA programmes funded by AgriSETA. […]

The post Western Cape teachers explore careers in agriculture appeared first on AgriOrbit.

To read more click here.